BOTWEB
Digitale Fotografie


Aanlyn-Kursus in Digitale Fotografie



KURSUS INHOUD

Inleiding tot Digitale Fotografie
Lig en die gebruik daarvan
Lensopening en Sluiterspoed
Komposisie
Die Wieletjie op die Kamera
Die Fotograaf se Goue Uur
Fokus en Fokusdiepte
Landskappe
Spikkels, Resolusie, Geheuekaarte en Batterye
Argitektuur
Ligsensitiwiteit (ISO)
Sport en Aksie
Witbalans
Stillewes
Gebruik van die Flits
Sonsondergange
Die Histogram
Abstrakte Fotografie
JPEG, RAW en TIFF
Nagtelike en Swak Lig Fotografie
Die Ligkas
Makro Fotografie
Portretstudies
Troues
Studio Fotografie
Modelwerk
Figuur en Naakstudies
Kontrakte en Kopiereg
Bewaring van fotos op rekenaar en CD
Opstel van Portefeulje
Bemarking





KURSUS BESONDERHEDE

Hierdie is `n aanlyn kursus en alle studiemateriaal word per e-pos versend.

Elke lesing vra vir terugvoering in die vorm van `n werkopdrag, gewoonlik fotos, wat per e-pos ingestuur moet word.

Eers op ontvangs van `n voltooide werkopdrag word die volgende lesing uitgestuur.

`n Evaluering word gedoen van elke werkopdrag wat ingestuur word.

Daar is geen tydskedule nie behalwe dat `n maksimum tydperk van 12 maande toegelaat word om die kursus te voltooi.

Bystand bly deurentyd per e-pos beskikbaar om enige navrae te beantwoord of hulp te verleen.

Die student moet in besit wees van `n digitale kamera en moet fotos en werkstukke per e-pos kan ontvang en stuur.

Die totale koste van die kursus is R1800.00 vooruitbetaalbaar.

Vir meer inligting : botweb@lantic.net



Botweb - Meadestraat 104 - George

e-pos : botweb@lantic.net

Tel/Faks : 044 884 0666
Sel : 083 729 0838




© Botweb 2004